DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Wyse van betaling

Sportwinkel:
Absa : 9245689333
Spaarrekening
Takkode : 632005

Slegs internet (EFT’s) en tjekbetalings. Bewys van betalings moet gelewer word voor klere afgehaal kan word. GEEN KONTANT

Skoolfonds:
Tjek, kontant, internetbetalings. Ons beskik nie oor 'n kaartmasjien nie.

Absa : 340390156
Tjek rek : 632005

Skoolfonds - R14750 per leerder per jaar.
Skoolfonds is maandeliks vooruitbetaalbaar @ R1475.00 per maand vir 10 maande vanaf 31 Januarie 2012 tot 31 Oktober 2012.
Dit is kwartaalliks vooruitbetaalbaar @ R3687.50 per kwartaal.
Betaalbaar die EERSTE dag van die skoolkwartaal.
Betalings per debietorder: Die vorm kan by finansiële kantoor afgehaal word of per epos by admin@dfmalan.com aangevra word.

Sportwetenskap bedra R1300.00 @ R130.00 per maand oor 10 maande.
RTT bedra R1400.00 @ R140 per maand oor 10 maande.

Aansoek om korting/vrystelling op skoolfonds is beskikbaar en kan by die finansiële kantoor afgehaal word. U moet egter die vorm kom afhaal of skriftelik toestemming gee dat die finansiële inligting vir u kind gegee mag word.
‹ Skoolfonds up

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
    • Bankbesonderhede
    • Handboeke
    • Skoolfonds
    • Wyse van betaling
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer