DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

WHAAM

Organiseerders : Me. C. Wepener, Mnr. S. Dippenaar, Mev. L. Pauw, Mnr. T. Barnard

Tel. (021)948-8781
Faks. (021)948-2996

He is no fool who gives what he cannot keep, to gain that which he cannot lose



Whaam is nie ‘n organisasie nie, dit is ‘n beweging. Daar is eintlik net een doel voor oë: om onsself te verloor vir dit wat die Here deur ons wil bereik. (Joh. 3:30). Ons wil binne, en buite DF Malan gehoorsaam wees aan ons Vader tot uitbreiding van die Koninkryk van Jesus Christus. Hierdie is dus ‘n ope uitnodiging – Hy staan by die deur van elkeen se hart en klop. As jy dit saam met ons wil waag, maak oop!

Ons byeenkomste is Vrydagmiddae 14:00 tot 15:00. Hierdie byeenkomste behels enigiets van selle tot “Praise and Worship” tot diensbaarheidsuitreike tot enigiets wat die Here ons oplê. Daar is ongeveer 65 selleiers wat weekliks bymekaar kom en ‘n bestuur wat regtig die Here wil vertrou om Sy leiding te volg. Ons kamp ook jaarliks en daar is verskeie uitreike wat deur die jaar geskied. Dit is egter ons strewe om op Sy leiding aangewese te wees en bogenoemde kan vloeibaar wees.

Whaam werk ook saam met kerke in die omgewing. Indien enige verdere inligting verlang word, kan u gerus mnr. Stiaan Dippenaar by die skool skakel.

Ouergebedsgroep - elke Woensdagoggend om 08:00 in die trein.
Kontakpersoon: Annette Stals - 0837740040
‹ Skaak up

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
    • Avontuurklub
    • Drama
    • Landsdiens
    • Noodhulp
    • Skaak
    • WHAAM
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer