Die DFM-terrein ontvang gedurende 2012 ‘n algehele opgradering van sportfasiliteite. Dit sluit in:
- Die bou van ‘n hokkie ASTRO
- Nuwe krieketnette
- Skuif van krieketvelde
- Twee nuwe rugbyvelde
- Een nuwe hokkieveld
- Ou skietbaan word gesloop

Kontak mnr. J.C. Bothma, Adjunkhoof Sport, by (021)948-8781 vir enige navrae of e-pos sport@dfmalan.com.