Vakkeuses
Die volgende 8 leerareas is verpligtend vir leerders in grade 8 en 9
Tale, Geletterheid en Kommunikasie
Afrikaans Primêre Taal EN Engels Primêre Taal of Engels Addisionele Taal
Natuurwetenskappe
Menslike- en Sosiale Wetenskappe
Geskiedenis/Aardrykskunde
Wiskunde en Wiskundige Wetenskappe
Lewensoriëntering
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
Ekonomie, Bedryfsekonomie en Rekeningkunde
Kuns en Kultuur
Tegnologie
Daar word ook voorsiening gemaak vir verryking in die areas waarin ‘n leerder spesifieke aanleg of belangstelling toon. ‘n Leerder mag dus ‘n addisionele keusevak (in sommige gevalle twee keusevakke) neem. ‘n Keuse kan gemaak word uit die volgende vakke:
Xhosa
Duits
Sportwetenskap
Musiek
Kuns
Rekenaartik (Slegs vir graad 9)
Dans
Drama
Vakkeuses: Graad 10
Die volgende vakke is verpligtend vir leerders in graad 10:
Afrikaans Primêre Taal
Engels Primêre of Addisionele Taal
Lewensoriëntering
Wiskunde of Wiskundige Geletterheid
Leerders moet ook drie vakke kies uit die volgende:
Duits
Xhosa
Geskiedenis
Geografie
Fisiese Wetenskap
Lewenswetenskap
Rekenaartoepassingstegnologie
Inligtingstegnologie
Rekeningkunde
Ekonomie
Besigheidstudies
Verbruikerstudie
Ingenieursgrafika en ontwerp
Musiek
Visuele Kunste
Drama
Ontwerpkuns
Vakkeuses: Graad 11
Die volgende vakke is verpligtend vir leerders in graad 11:

Vakkeuses: Graad 12
Die volgende vakke is verpligtend vir leerders in graad 12:

Wanneer ‘n vakkeuse gewysig word, kan die skoolhoof of adjunkhoof slegs toestemming verleen nadat ‘n briefie van die ouers/voogde ontvang is waarin so ‘n versoek gerig word en hulle toestemming hiertoe verleen.