Me. L. Muller is die sameroeper van die Talentaand.
Dit vind gewoonlik in die eerste kwartaal net na die MTBS plaas.
Alle leerders wat 'n besondere talent het, kan aan die kompetisie deelneem, nadat oudisies geslaag is.
Verskillende kategorieë is soos volg:
Sang
Drama
Instrumentaal
Dans
Die wenners tree by Mnr. en me. DF op.