DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Strykensemble

o.l.v.: Laetitia Anderson

Die strykensemble oefen Maandae van 18:00 tot 18:45 in die musiekblok. Enige leerder wat 'n strykinstrument kan bespeel, mag aansluit, ongeag die vorderingsvlak. Skakel me. Anderson in dié verband.
Die ensemble het in sy 4-jarige bestaan al uitstaande prestasies opgelewer: jaarliks behaal die ensemble hoogste lof by die Eisteddfod en word dan telkens na die Prestigekonsert van die TIE genooi.

• Ons neem aan die Eisteddfod in Augustus deel.

Daar is tans twee akoestiese kitare wat deel vorm van die ensemble. Die strykensemble maak ook deel uit van die DF-Electric Orchestra wat ook 8 blasers, drie perkussiespelers, ‘n keyboard en elektriese baskitaar gaan insluit.
‹ Mnr. en Mej. DF up Talentaand ›

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
    • Blaasorkes
    • Debat
    • Dink-of-Sink
    • Drum Line
    • English Public Speaking and Debating / Rotary
    • English: Creative Writing Group
    • Herout
    • Jazz Band
    • Koor
    • Mnr. en Mej. DF
    • Strykensemble
    • Talentaand
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer