Bevordering op gr. 8-vlak: Meer tyd/Slaag
Leerders wat oorwegend 1's en 2's behaal (MT)
Gebruik Wiskunde en Huistaal as riglyn
Leerders wat 50 dae afwesig was (MT)
Progressie gebaseer op 100% (SGA – Skoolgebaseerde assessering)(T)
Onderwyser(s) se oordeel (T)
Progressie binne ouderdomsband (T); nie meer as 1 ekstra jaar in graad
Bevordering op gr. 9-vlak: Minimum slaagvereistes:
Een amptelike Taal = Kode 3 (40 - 49%)
Wiskunde = Kode 3 (40 - 49%)
Ander amptelike Taal = Kode 2 (30 - 39%)
VIER ander leerareas = Kode 3 (40 - 49%)
Leerders wat 50 dae afwesig was = Meer Tyd
SLAAGVEREISTES VIR GRAAD 10 - 12
Bied 7 vakke aan wat insluit:
• Een taal op Huistaalvlak
• Een taal op Eerste Addisionele Taalvlak
• Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
• Lewensoriëntering
• DRIE Keusevakke
VOLDOEN VERDER OOK AAN ONDERSTAANDE VEREISTES
• Slaag EEN taal op Huistaalvlak (kode 3) (40 - 49%)
• Slaag enige TWEE verdere vakke (kode 3) (40 - 49%)
• Slaag enige DRIE verdere vakke (k0de 2) (30 - 39%)
• In SEWENDE vak; bewyse van deurlopende assessering
1
0 – 29%
Ontoereikend
2
30 – 39%
Gedeeltelik bereik
3
40 – 49%
Toereikend
4
50 – 59%
Bevredigend
5
60 – 69%
Meriete
6
70 – 79%
Baie goed
7
80 – 100%
Uitmuntend
Minimum vereistes vir toelating tot 'n diploma-kursus is:
.'n NSS verwerf +
.'n Taal v onderrig en leer (instansie) kode - 2 (30-39%)+
(LWO en RTT kan nie een van die 4 vakke wees nie)
Minimumvereistes vir toelating tot 'n Baccalaureus-graad (Matrikulasievrystelling)
. 'n NSS verwerf +
. 'n Taal van onderrig en leer (instansie) kode - 2 (30-39%)
. 4 Vakke kode - 4 (50-59%)

NB!! Elke instansie het sy eie toelatingsvereistes waarvan jy jou net moet vergewis.