Skoolfonds
Die skoolfonds word jaarliks aan die ouers bekend gemaak deur 'n skrywe van die voorsitter van die Beheerliggaam. Reëlings vir die wyse van betaling kan met die skoolhoof getref word.
Musiekgeld
Byvak: Jaarliks vasgestel
Instrumenthuurgeld
R150 per kwartaal
Boekhuurgeld
R515
Fooie vir sewende vakke word jaarliks vasgestel.



