DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Skooldrag / sportdrag

Seuns

Winter

Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Broek: Chino met geborduurde skoolwapen
Swart skoolskoene
Swart sokkies
Swart leergordel
Wit langmouhemp met ‘n skooldas
Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Oortrek-trui: Navy met 'n geborduurde skoolwapen (opsioneel)

Somer

Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Broek: Chino met geborduurde skoolwapen of
Kortbroek met blou sokkies
Swart skoolskoene
Swart sokkies
Swart leergordel
Wit kortmouhemp (oopnek) met skoolwapen of wit kortmouhemp met ‘n skooldas.

Sport en rekreasie

Hempie: Die hempie van enige DF-sportsoort waaraan die leerder deelneem.
Donkerblou rugbybroekie
Skoolsweetpak

Dogters

Winter

Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Rompie en of Langbroek: Kameelkleur met geborduurde skoolwapen
Wit langmouhemp met geborduurde skoolwapen
Swart broekiekouse
Skooltrui: Navy met ‘n geborduurde skoolwapen(opsioneel)
Oortrek-trui : Navy met 'n geborduurde skoolwapen (opsioneel)
Swart skoolskoene

Somer

Baadjie: Navy met geborduurde skoolwapen
Rompie en of Langbroek: Kameelkleur met geborduurde skoolwapen
Wit kortmouhmep met geborduurde skoolwapen
Swart skoolskoene
Kort wit omslaansokkies

Sport en rekreasie

DF Malan-atletiekfrokkie OF DF Malan-netbalhempie OF DF Malan-hokkiehempie
Hempie: Die hempie van enige DF-Sportsoort waaraan die leerder deelneem.
Skoolsweetpak

Erekleure

Die navy-skoolbaadjie word deur die verskaffers aangepas met ‘n koordomboorsel en nuwe sakwapen. Die leerder het sy erekleure-bewys daarvoor nodig. Die kostes word deur die ouers self gedra.

Waar kan die skooldrag verkry word?

• De Jager Uitusters Durbanweg 43, Bellville
• School Shop in Sportmanswarehouse, Bellville
• Tweedehandse klere beskikbaar by die skool.

‹ Kommunikasie up Skoolgeld ›

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
    • Aansoek om Toelating
    • Handves van DF-regte
    • Jaarprogram
    • Kommunikasie
    • Skooldrag / sportdrag
    • Skoolgeld
    • Skooltye
    • Toekennings
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer