Organiseerder : Mev. M. Brand
Tel. (021)948-8781
Faks. (021)948-2996
Alle leerders is welkom; ons lede strek van beginners to WP en/of Nasionale kampioene. Daar is ‘n plekkie vir almal! Ons span bestaan uit 10 deelnemers – nie meer 5 soos vroeër nie. Elke week ruil die posisies, afhangende van hoe goed die spelers is … as jy goedgenoeg is, is jy in!
Oefeninge: Maandagmiddae 14:30 tot 16:00
Kamer 15
Liga-wedstryde: Vrydagmiddae direk na skool tuis of weg
Ons oefen hard aan strategie en tegniek tydens die eerste kwartaal, en dan skop die liga-wedstryde in die tweede kwartaal af. Tussendeur speel ons nie-amptelike wedstryde teen enigeen dapper genoeg om ons uit te daag!
Dan is daar die jaarlikse marathon (5 rondes) skaakkompetisie om die topskool in die WP te identifiseer, wat dan hulle skool op nasionale vlak verteenwoodig.
Organiseerder : Me. M. Brand
Afrigter : Mnr. J. Alberts