DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Ondersteuners

Lede van die Ondersteunersklub bestaan uit enige ouer wat graag by die skool se aktiwiteite betrokke wil raak.

Doelstellings:

1. Om die skool bekend te stel en te bemark by die breër gemeenskap;
2. Om skooltrots te bevorder deur ouers aan te moedig om klere met die DF Ondersteuners-handelsmerk te dra.
3. Om jaarliks ‘n paar groot aktiwiteite vir hoofsaaklik die ouers te reël, soos:
- Graad 8-ouerbraai
- Treinkuiers tydens MTBS-oefeninge
- Voedsel- en Wynfees
- Gholfdag
- Ma-en-Dogtertee
- Barnyardfunksie
- Geesvangdans

Geld wat ingesamel word, word tot voordeel van alle leerders in die skool aangewend.

Indien u die Ondersteunersklub wil kontak, stuur asb. ‘n epos aan Margi van Wyk by vanwyke@telkomsa.net

of

skakel/sms
Ronel de Jager 0848194280
Margi van Wyk 0832907451


Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer