Hip-Hop Kampioenskappe
Claudia van Rooyen en Marize van Zyl het as lede van die Suid-Afrikaanse span aan die Wêreld Hip-Hop Kampioenskappe van 12 – 16 Oktober in Graz, Oostenryk, deelgeneem.
Die span het `n algehele 13de plek behaal. Hierdie is `n besondere prestasie, aangesien daar meer as 50 spanne van regoor die wêreld deelgeneem het.
Baie geluk aan albei hierdie dogter. DF is trots op julle !!

Gebupliseer, 2011-11-08