DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Noodhulp

Organiseerder : Me. G. du Toit

Tel. (021)948-8781
Faks. (021)9488782
e-pos. gdutoit@dfmalan.com

Helpende hande agter die skerms

‘n Naweek opgeoffer en met die eerste opleidingskursus agter die blad, is jy reg om jou eerste stap van diensbaarheid te betree. Trots vul jou wanneer die noodhulpspan bymekaar geroep word en jy as deel van die diensknegte, wat altyd bereid is om agter die skerms te werk, beskou word.

Noodhulp vereis ‘n paar goed van elke leerder. Respek aan dié wat instruksies uitdeel met ‘n hoër noodhulp-kwalifikasievlak. Geduld. Kalm bly in elke situasie waarin jy geplaas word en dit met selfvertroue te kan hanteer en baie belangrik is om professioneel en korrek geklee te wees sodat DF Malan se hoë beeld steeds uitgedra sal word. Daar sal aan jou verskillende vereistes en verantwoordlikhede oorhandig word, afhangend van jou kwalifikasievlak. Die verantwoordelikhede strek vanaf yssakkies gereed te kry voor jou diens begin, jou noodhulpkassie reg te pak sodat jy presies weet waar watter middels en gereedskap is, gefokus bly op die spel wat jy verteenwoordig en om vinnig besluite te kan neem wat die eindresultaat van die besering positief of negatief gaan beïnvloed.

Noodhulp kan ook gesien word as morele ondersteuning wat enige sportspeler beslis benodig. In die tye wanneer jy ‘n yssakkie vasdruk teen iemand se kuit en jy nie meer jou vingers kan voel nie, wees gerus met die wete dat jy aan daardie beseerde ‘n helpende hand bied.

‹ Landsdiens up Skaak ›

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
    • Avontuurklub
    • Drama
    • Landsdiens
    • Noodhulp
    • Skaak
    • WHAAM
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer