Hierdie kaart kan by 'n verskeidenheid maatskappye getoon word. 'n Persentasie van die aankoopprys word dan aan die skool oorbetaal. Ouers wat hierdie kaart gebruik, lewer 'n besondere diens aan die skool en ons wil almal versoek om die aangehegte vorm te voltooi en om daagliks hierdie kaart te gebruik.
My School
| Attachment | Size |
|---|---|
| my_school.pdf | 98.31 KB |



