DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

MTBS en Prestige-byeenkoms

MTBS is die grootste Interskool-atletiekbyeenkoms in die Wes-Kaap en inderdaad in die land. Benewens die dekking in koerante soos Die Burger en Rapport, word dele van die byeenkoms op SABC 2 uitgesaai.

Die byeenkoms vind plaas tussen DF Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg. Daar word om twee bekers meegeding: die atletiekbeker, wat jaarliks deur DF gewen word, en die sangbeker, wat DF natuurlik ook die meeste kere gewen het. DF is die enigste skool wat al meer as een keer Dubbelgoud gewen het.

Die MTBS vind in 2012 op 3 Februarie plaas. Die byeenkoms word deur 12,000 mense bygewoon.

U kan die video van D.F. Malan se MTBS kreet hier vind.

Die prestige byeenkoms tussen Paul Roos Gimnasium, Bloemhof, Paarl Gimnasium en DF Malan vind op 10 Februarie 2012 op Coetzenburg plaas.
‹ Interskole up Sportklere ›

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
    • DF Sport Organogram
    • Interskole
    • MTBS en Prestige-byeenkoms
    • Sportklere
    • Sportprogram
    • Sportsoorte
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer