Mnr. en Me. DF is ‘n geleentheid wat elke jaar plaasvind ten bate van Aksie Omgee – Hoërskool DF Malan se liefdadigheidsinstansie wat gemoeid is met projekte en hulpverlening op ‘n verskeidenheid van gebiede. Sestien kandidate ding elke jaar mee om hierdie twee gesogte titels.
Dit is egter baie harde werk en deelnemers moet groot bedrae geld, wat aangewend word vir liefdadigheidsprojekte, insamel. Sonder die oop hande en harte van lojale borge is geen van hierdie pogings moontlik nie.
FINALISTE - 2012
Mieke Smit
Leandri van der Merwe
Pippa Pieters
Quinta-Mari van der Merwe
Alicia Badenhorst
Carla Ackerman
Ciskia Theron
Elmaine Lourens
Ané Bekker
JC Bothma
Ewald Bonzet
Pieter-André Beukes
Kershoff Gouws
Evan Calitz
Gian Maddison
Hanno van Vuuren
Daryn Caswell
Stephan Marais