Indien die ouer persoonlik met die skoolhoof of adjunkhoof oor 'n inskrywing wil gesels, kan 'n afspraak deur middel van die sekretaresse gemaak word.
Tydens die besoek aan die skool moet die voornemende leerder asseblief die ouer vergesel.
Die volgende moet saamgebring word:
Tydens die besoek aan die skool moet die voornemende leerder asseblief die ouer vergesel.
Die volgende moet saamgebring word:
- 'n Afskrif van die leerder se ID-dokument of geboortesertifikaat
- Voltooide inskrywingsvorm (by die skool beskikbaar)
- Die leerder se jongste rapport
- Afskrifte van beide ouers se ID-dokumente
- Bewys van adres
- Afskrif van immuniseringsrekord
- Afskrif van finale egskeidingsbevel (indien van toepassing)



