Die Herout staan onder beheer van mnr. Gert Visser.
2010 was die laaste jaar dat die skoolkoerant op papier gedruk is. Dit word nou slegs op die internet beskikbaar gestel; nuus sal nou op meer gereelde basis te lese wees.
Lees die Herout elektronies by http://skoolnuus.co.za/herout/



