INLEWERING EN ONTVANGS VAN HANDBOEKE
1. Alle handboeke moet met plastiek oorgetrek wees.
2. Onoorgetrekte handboeke sal nie ingeneem word nie.
3. Elke leerder moet sy eie handboeke inlewer: nie jou ouers of jou vriende kan dit vir jou doen nie.
4. Indien al jou handboeke nie ingelewer is nie, kan jy nie handboeke vir 2012 ontvang nie.
5. Verlore handboeke: R100
6. Handboekgeld vir 2012: R515
7. Alle betalings na die inbetalingskantoor (glaskas).
8. Geen handboeke sal uitgereik word sonder ‘n kwitansie nie.
9. Boeke moet in 2011 afgehaal word, anders word ’n boete bygevoeg. As jy in 2011 betaal en jy kom haal jou boeke in 2012, moet jy ’n boete van R50 betaal. Jy is nie verplig om handboeke by die skool te huur nie; jy kan dit ook by boekhandelaars gaan koop.
Navrae: mnr. G. Visser