DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Donateurs

Donateurs

DF Malan bedank die volgende borge wat sterk bydraes lewer om DF Malan te ondersteun in die leuse van 2012, naamlik "Oortref die onmoontlike".

Huisgenoot

Dankie aan Mnr. Riaan Jordaan vir sy finansiële ondersteuning aan DF Hokkie.

Numatics Cape

Dankie aan Mnr. Mike Sutcliffe vir sy finansiële ondersteuning aan DF Hokkie.
Tel: +27(0)21930=-122 of e-pos: info@pnumatics.co.za

Old Mutual

Dankie aan Mnr. Lukas Wentzel en Me. Madelein Labuschagne van Old Mutual vir hul bydrae tydens MTBS. Dit het beslis bygedra tot ons sukses op die atletiekveld. Indien u belangstel in lewensdekking, begrafnisdekking en 'n annuïteit kan u gerus die volgende nommer skakel - (021)950-8212.

Pick n Pay

Dankie aan Mnr. Angelo Melonas van Boston Pick n Pay vir sy volgehoue finansiële ondersteuning aan hokkie.

Rugbytech

Dankie aan Mnr. Lionel Gericke van Genuine Connection Promotions vir sy finansiële ondersteuning aan DF Rugby. Sy maatskappy is ook verantwoordelik vir die vervaardiging van die meeste van DF Malan se klere wat by die sportwinkel te koop is.

Salt Invest Holdings

Dankie aan Eddie Strydom vir sy finansiële ondersteuning aan DF Hokkie. Salt Invest Holdings is 'n finansiële dienste maatskappy. Skakel gerus (021)910-0082 of stuur 'n e-pos na info@saltinvest.co.za vir verdere navrae.

Verso

Dankie aan Adv. Christiaan Franken vir sy finansiële ondersteuning aan DF Hokkie. Verso is 'n finansiële dienste maatskappy. Skakel gerus (021)943-5300, stuur 'n e-pos na info@verso.co.za of besoek www.verso.co.za.

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Drama Eisteddfod Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landsdiens Matriekuitslae 2011 Netbal Swem
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

SA-Kampioenskappe
Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
meer

Sportnuus

DFM-Astro
DFM Hokkie-afrigters presteer
DFM-Afrigters presteer
Ané Bekker
meer

Algemene Nuus

Oudleerder Temmingh oorlede
meer