DF Malan
  • Tuisblad
  • Nuusbrief
  • Fotogalery
  • Telbord
  • Alumni
  • Ondersteuners
  • Ererol
  • Kontak

Alumni

Kontakpersoon : Ronel van den Berg
Tel. (021)948-8781
Faks. (021)948-2996
e-pos. ronel@dfmalan.com


Indien u deel wil wees van DF se koorreünie vanaf 27 - 29 April 2012, lees gerus die dokument onderaan die blad.

Graeme Bredan Jacobs het in 1999 aan die Hoërskool DF Malan gematrikuleer. Hy het die afgelope 4 jaar aan die Universiteit Würzburg in Duitsland gestudeer. Sy vakgebied was in die natuurwetenskap en hy het spesifiek navorsing gedoen oor VIGS en die HIV-virus. Op Dinsdag, 17 Januarie 2012 het hy sy doktorale graad (P.Hd) met ‘n bogemiddelde “Cum Laude” geslaag. Baie geluk, Graeme, almal by DF Malan is baie trots op jou!



Reünies - 2012

Die 1987-matrieks wil reünie hou in 2012. Kontak vir Dirmü Gouws by (021)919-2765/082 956 9946 vir meer inligting.

Die 1963-matrieks wil reünie hou in Maart 2013. Kontak vir Johan Lubbe by 0825536115 of stuur vir hom 'n e-pos na valuations@jcafslaers.co.za.

Oud Dee-Effer, Nardus Matthysen, het aan die 2011 ITU Duathlon Wêreldkampioenskappe in Gijon in Spanje deelgeneem. Nardus het 11de gekom in sy ouderdomsgroep en oefen al weer kliphard vir die volgende kampioenskappe. Veels geluk, Nardus!



Dit is met groot hartseer dat DF Malan kennis neem van die afsterwe van Schalk van der Merwe op 8 September 2011. Schalk was die skool se eerste hoofseun (1954-1958) – waarskynlik die enigste wat daarop kan roem dat hy vyf jaar lank die posisie beklee het.



Dit is met leedwese dat ons verneem van die afsterwe van Marthinus (Tienie) Brink. Tienie was die hoofseun van DF Malan in 1959. Later word hy die rugbykaptein van die Noordwes-Kaap se Eerstespan. Hy was ‘n opvoeder in Williston en later op Vryburg. Sy troosdiens het op Vrydag, 12 Augustus 2011, in die NG Kerk, Vryburg-Noord plaasgevind.

Reunies :

Matriek - 1961




Matriek 1960



DF MALAN OLD BOYS



AttachmentSize
brief_vir_oudleerders_oor_armed_man_2012.1.doc32.5 KB
golf_inskrywingsvorm_2012.doc66.5 KB

Inhoud

  • Akademie
  • Aksie Omgee
  • Algemene Inligting
  • Beheerliggaam
  • DF Sport
  • Fasiliteite
  • Finansies
  • Klubs
  • Kultuur
  • Leef Groen
  • Leerders
  • Oor DF
  • Personeel
  • Raak Betrokke
  • Voorligting & Ondersteuning
  • Voornemende Leerders
  • Wye Wêreld

Foto's

Onderwerpwolk

Aerobics Alumni Atletiek Bergfietsry Branderplankry Eisteddfod Fietsry Hip-Hop Hokkie Koorreünie Krieket Landloop Landsdiens Matriekuitslae 2011 Mountainbiking Netbal Skaak Skopboks Swem WHAAM
more tags

Addisioneel

  • Nuusonderwerpe
  • Werfkaart
  • Donateurs
  • Advertensies
  • Koorreunie - 27 April 2012

Akademiese Nuus

Matriekuitslae 2011
meer

Kulturele Nuus

Koorreünie - 27 - 29 April 2012
Landsdiens
DF presteer op kultuurgebied
Skaak
meer

Sportnuus

Krieket
Krieket - Spanbounaweek
Prysuitdeling - Bergfietsklub
Hip-Hop Kampioenskappe
meer

Algemene Nuus

Byron Booysen
Schalk van der Merwe
WHAAM-kamp
meer