Hoërskool DF Malan
Agter : Jaco van Wyk, Daniël van Zyl, David Oliver, JC Bothma (kaptein) en Gian Maddison.
Middel : Wian Joubert, Hanré Louw, Hanré Retief, Christo van Graan, Roydon Adams.
Voor : Pierre Cilliers en Kershoff Gouws.
Lees meer.
Gepubliseer, 2012-01-25, lees meer...
Met die bekendmaking van 2011 se matriekuitslae het Dee-Effers weer bevestig dat akademie hul kernbesigheid is. Vir die vyfde jaar in 'n ry kon Hoërskool DF Malan met 'n 100% slaagsyfer spog.
Lees meer.
Gepubliseer, 2012-01-06, lees meer...
Heavenly Quartez wat by die matrieks se uitstapdag opgetree het, se eerste CD, Isiqalo, het pas verskyn. Hierdie CD bevat onder andere: African Medley, The Prayer, I Believe in You, Nkosi Baba en meer.
Die CD is teen R100 elk beskikbaar en is ‘n ideale kersgeskenk. Bestellings (met betaling) kan by me. Ronel van den Berg geplaas word en sal vanaf 2 Desember 2011 by ontvangs beskikbaar wees.
Die CD is teen R100 elk beskikbaar en is ‘n ideale kersgeskenk. Bestellings (met betaling) kan by me. Ronel van den Berg geplaas word en sal vanaf 2 Desember 2011 by ontvangs beskikbaar wees.
Gepubliseer, 2011-11-18, lees meer...
Die DF Malan Bergfietsklub het op Sondag 13 November hul prysuitdeling gehou.
Die funksie het by die Protea Hotel Vineyard Estate plaasgevind en gaste het aangesit vir ‘n heerlike buffet-ontbyt.
Op die foto is Greta du Toit (Organiseerder van DF Bergfietsklub), Joh Dorfling (DF Skoolhoof), Arno Lubbe ( Afrigter: DF Bergfietsklub) asook Pieter de Lange (DF Bergfietsklub se Rider of the year) met hul prysgeld wat hul ontvang het as wenners van hierdie reeks.

Gepubliseer, 2011-11-17, lees meer...
Hoofleiers en Voorsitters van DF Malan vir 2012
Agterste ry : Quinta-Mari van der Merwe (Voorsitter: Tradisies); Lea Knoesen (Voorsitter: MAD – Music , Art & Drama); Danie le Roux (Voorsitter: Trots); Rachel Venter (Voorsitter: Gee-Komitee); Voorste ry: Lize van der Merwe (Onderhoofleier); Evan Calitz (Hoofleier)

Gepubliseer, 2011-11-14, lees meer...
Gelukwense aan Jan-Ben Matthysen (gr. 11) wat die Springbok-Landsdienstoekenning ontvang het. Hierdie toekenning is deur Landsdiens se Provinsiale bestuurspan gemaak, omdat Jan-Ben vir meer as drie aktiewe Hoërskooljare ononderbroke diens aan die Landsdiens gelewer het. Ook het hy twee Nasionale Landsdienskampe bygewoon en ’n uitsonderlike bydrae gelewer tot die bevordering van die Landsdiensbeweging op beide kultuur- en omgewingsbewaringsgebied.
Lees meer.
Lees meer.
Gepubliseer, 2011-11-14, lees meer...
Claudia van Rooyen en Marize van Zyl het as lede van die Suid-Afrikaanse span aan die Wêreld Hip-Hop Kampioenskappe van 12 – 16 Oktober in Graz, Oostenryk, deelgeneem.
Die span het `n algehele 13de plek behaal. Hierdie is `n besondere prestasie, aangesien daar meer as 50 spanne van regoor die wêreld deelgeneem het.
Baie geluk aan albei hierdie dogter. DF is trots op julle !!

Gepubliseer, 2011-11-08, lees meer...